Search


Product For Sale

MJ Schoeman/Trent Trucking

MJ Schoeman/Trent Trucking

Description: 
Tippers te koop Ons het die volgende tippers te koop / te huur. Koopprys Huur per maand 2 x 2008 Tri Axle Twin Bin Side Tipper – R 310 000.00elk R 28 047.00 2 x 2007 Tri Axle Single Bin Side Tipper- R 190 000.00elk R 20 007.00 2 x 2008 Super Link Side Tipper - R 390 000.00elk R 35 667.00 Ons verhuur die tippers vir ‘n tydperk van 12 maande en dan word die huurder die eienaar van die tipper. Alle bedrae is btw uitgesluit. As jy van enige iemand weet wat belang sal stel, kan hulle my gerus kontak. Hierdie tippers is in ‘n baie goeie werkende toestand & padwaardig. Inspeksie kan by ons yard gedoen word.
Contact Number: 
083 631 3003
Town: 
Vereeniging